thanks boet! ek het die clip gesien en dit lyk goed!
O ja daar is n video clip van die op my website, jy kan daar baie makliker sien hoe ek dit doen.
Jis Alistar, ek het daai tread reg gemaak met die flashy profile, gaan kyk maar die pics is nou daar op, ek het hulle van een album na n ander gemove
My nommer is 0723757125. kan regtig ni meer wag ni!!!
Jis ja Is jy reg vir saterdag??? Die water lyk goed en die weer ook, Wat is jou selfoon nommer dat ons in kontak met jou kan kom vir transport reelings, jy kan my net n sms of please call me stuur dan bel ek jou. Dewald
Steelhead