Tab Content
No Recent Activity

4 Visitor Messages

  1. Hello
    lanklaas van jou gehoor.

    Ons moet definitief, probeer om die jaar saam 'n paar vere te gaan gooi.
    dalk kan ons nog 'n vis of 2 ook haak.
    Hoe lyk die soutwater nou?
  2. Yes goed om van jou te hoor laat my weet wanneer jy in die Kaap is daar is baie leeries in die Strand - jy is ook naby De Mond waar daar altyd leeries is as jy meer detail soek laat my weet.
  3. Hi Juan

    Thanks vir die Suiderkruis info - Ek het Klein Brak gevis by die mond en 'n paar klein Leeries daar gekry op die vlieg (klein pearl mylar baitfish met 'n klein chartreuse en wit wing). Ek het ongelukkig nie kans gekry om by die N2 brug op 'n inkomende gety vir kob te probeer nie, maar die plaaslike tackle shop in hartenbos se dit is die plek! daar was ook heelwat grunter, maar hulle het niks van my krap of prawn vliee gehou nie! volgende keer bring ek definitief 'n paar klein charlies in olyf en bruin met berry hot spots! Ek is nou in die Arniston en gaan hopelik ook Kaapstad toe gaan vir 'n dag of twee!
  4. Hi Juan, I note you do no ask if there is any "good" fishing spots near grabouw. There are several spots near grabouw where you can fish but not the best time of year for bass. You are better off hitting strand to be quite honest.
Showing Visitor Messages 1 to 4 of 4
About juan

Basic Information

About juan
First Name:
Juan
Last Name:
Coetzee
Interests:
Rugby, Fly Fishing
Occupation:
Self
Location / Province:
Boston 0828705743
Country:
South Africa

Statistics


Total Posts
Total Posts
49
Posts Per Day
0.01
Last Post
SAGE TCR 691 - 4 for sale 13-01-14
Visitor Messages
Total Messages
4
Most Recent Message
25-08-10
General Information
Last Activity
03-07-16
Join Date
04-10-06

3 Friends

  1. draadkar  draadkar is offline

    Hookjaw

    draadkar
  2. Garage  Garage is offline

    Steelhead

    Garage
  3. Korrie  Korrie is offline

    Steelhead

    Korrie
Showing Friends 1 to 3 of 3