Results 1 to 3 of 3

Thread: Nuweling uit Bloemfontein

  1. #1
    Join Date
    Feb 2014
    Location
    Bloemfontein Free State
    Posts
    3

    Default Nuweling uit Bloemfontein

    Goeie more almal

    Ek is Zack Benade van Bloemfontein. Ek is nuut en nog groen agter die ore wat fly betref.
    Ek het egter 'n lekker baber gevang met my seun se stokkie. Na die episode het ek my eie sokkie gekry en sukkel van daai tyd af om 'n ou vissie aan die lyn te kry. Ek begin amper al glo dat 'n vis aan 'n fly lyn net 'n rumour is

    So ja soos julle kan sien is ek vrot van die fly ondervinding maar dis seker die een groot rede waarom ek hier by julle is.
    Ek wil graag leer aangaande die sport en my geloof terugkry dat 'n fly wel 'n vis kan vang.

    Groete
    Zack
    Last edited by Zack Benade; 05-02-14 at 02:38 PM.

  2. #2
    Join Date
    Jul 2008
    Location
    Free state
    Posts
    1,533

    Default

    Welkom Zack.Kom join ons by n fly meeting nou donderdag aand.Sal vinnig almal ontmoet en ons kan jou touwys maak rondom die area en waar om te gaan.Bel my enige tyd vir n chat. nul agt drie 54377 dubbel vier

  3. #3
    Join Date
    Jul 2008
    Location
    Free state
    Posts
    1,533

    Default

    Zack,gee my weer n lui.Ek was net besig met klient toe jy my bel en nou kom ek nie deur na jou nie

Bookmarks

Posting Permissions

  • You may not post new threads
  • You may not post replies
  • You may not post attachments
  • You may not edit your posts
  •