Page 2 of 2 FirstFirst 12
Results 11 to 16 of 16

Thread: Uitkyk - Parys

  1. Default

    Quote Originally Posted by Herman Jooste View Post
    Damn, that's the same weekend as Christiana.

    Would love to have finally met you.

    Maybe nest time.
    Thanks Herman - things might change though hey. Knowing the association, they might well hold it the week the schools start in Northern Polokwane :-/
    Mario Geldenhuys
    Smallstream fanatic, plus I do some other things that I can't tell you about

    "All the tips or magical insights in the world can't replace devotion, dedication, commitment, and gumption - and there is not secret in that" - Glenn Brackett

  2. #12
    Join Date
    May 2007
    Location
    Parys, Free State
    Posts
    10,038

    Default

    En hoe was dit toe Mario?
    Gerrit Viljoen

  3. Default

    Quote Originally Posted by The Largie Whisperer View Post
    En hoe was dit toe Mario?
    Vrydag aand papnat gereŽn en daar was geen krag/elektrisiteit. Nou ja, om tent op te slaan in die downpour was een ding, maar 'n ander toe ons nie ons kampligte of opblaas matras kon opblaas nie (geen handpomp). So Vrydag was nie juis great nie. Saterdag het die wind redelik gewaai en ek het paar scripts gehad om klaar te maak - die plan was om laat middag te gaan kyk wat is wat. Die ouens wat pap en wurms gegooi het het klomp karp gevang, een was 11kg. Die wind en swak sig het my van die water af gehou. Sondag oggend af gestap na wat na goeie riffle was - ingestap, paar casts gemaak, vliee vol snot terug gekom (did not even touch the bottom) en toe struikel ek so bietjie, tuimel TOTAAL in die water in, en vul my waders met genoeg Vaal water om 'n bus se verf af te strip. Dit was ook toe sommer dit, en ek is terug kamp toe

    Die upside was om jou raak te loop, net jammer ek kon nie weer by jou uitkom die Saterdag aand nie
    Mario Geldenhuys
    Smallstream fanatic, plus I do some other things that I can't tell you about

    "All the tips or magical insights in the world can't replace devotion, dedication, commitment, and gumption - and there is not secret in that" - Glenn Brackett

  4. #14
    Join Date
    May 2007
    Location
    Parys, Free State
    Posts
    10,038

    Default

    Ja man sorry da oor is al vroeg Sondag stad toe en Saterdag moes ek paar takies voltooi. Jammer jyt 'n k@k tyd gehad..
    Gerrit Viljoen

  5. Default

    Quote Originally Posted by The Largie Whisperer View Post
    Ja man sorry da oor is al vroeg Sondag stad toe en Saterdag moes ek paar takies voltooi. Jammer jyt 'n k@k tyd gehad..
    Hahaha, dis heel cool gewees, my hart was nooit regtig in die fishing in nie, so dis okay. Uitkyk se water is nie baie appetizing nie, soos jy gesÍ het.
    Mario Geldenhuys
    Smallstream fanatic, plus I do some other things that I can't tell you about

    "All the tips or magical insights in the world can't replace devotion, dedication, commitment, and gumption - and there is not secret in that" - Glenn Brackett

  6. #16
    Join Date
    May 2007
    Location
    Parys, Free State
    Posts
    10,038

    Default

    Ja nou nie eintlik iets om na "uit te sien" nie kyk maar eerder verby!
    Last edited by Gerrit Viljoen; 16-10-14 at 07:35 PM.
    Gerrit Viljoen

Page 2 of 2 FirstFirst 12

Bookmarks

Posting Permissions

  • You may not post new threads
  • You may not post replies
  • You may not post attachments
  • You may not edit your posts
  •