Originally Posted by
Booger Rose
Dis mos maar hoe dit deesdae werk. Gaan vir 2 maande op honeymoon en dan moet hulle trou ! ! ! LOL
Hi Gerrit, alle voorspoed, hoop julle het wonderlike lewe vorentoe!
Ek ken 'n ou oom, hy se^ dat dit hy nie kan verstaan nie, maar dit is altyd net die eerste kind wat vroeg gebore word.
Korrie Broos
Don't go knocking on Death's door, ring the bell and run like hell. He hates it. (anon)
Nymphing, adds depth to your fly fishing.
Nymphing, is fly fishing in another dimension
Bookmarks