Sal dit nie help as jy net n groter een insit nie? 50 na 60 of 60 na 70? Dan het jy darem nog beskerming teen n dead short

Wat is die grootte van die fuse wat jy gebruik het en die grootte motor?