Page 2 of 2 FirstFirst 1 2
Results 11 to 14 of 14

Thread: CDC Feathers

  1. #11
    Join Date
    Oct 2006
    Location
    Western Cape
    Posts
    502

    Default

    dankie vir al die inligting

    hengel jy nog die kaapse strome op 'n "sosiale" vlak en watter is jou gunsteling beat/stroom ?
    ek hoor volgende jaar se proewe gaan in die kaap wees, is dit wel so ?

  2. #12
    Join Date
    Nov 2006
    Location
    Cape Town
    Posts
    1,367

    Default

    Die Nationals gaan beslis hier gehou word. Hopelik sal die proewe sommer ook hier gehou word.

    My gunsteling rivier is die Smallblaar en ek verkies die Hotel beat. Groter vis as die ander riviere en dit bied 'n goeie verskeidenheid van water tipes. 'n Paar jaar gelede was beat 2 my gunsteling en dit hou steeds van die beste vis in die rivier.

    MC

  3. #13
    Join Date
    Oct 2006
    Location
    Western Cape
    Posts
    502

    Default

    MC dankie vir al die inligting, ek het saterdag my stroom rekord gebreek op Smalblaar 2. Ek sien wat jy bedoel die vis is baie groter op die onderste beats.

    As julle marshals soek vir die prowe/nationals ek stel belang om uit te help

  4. #14
    Join Date
    Nov 2006
    Location
    Cape Town
    Posts
    1,367

    Default

    Baie dankie John.

    Dit is 'n great vis en die fotos het ook goed gekom.

    Ek sal nog eendag uitkom by die foto wat ek jou belowe het.

    Groete
    MC

Page 2 of 2 FirstFirst 1 2

Bookmarks

Posting Permissions

  • You may not post new threads
  • You may not post replies
  • You may not post attachments
  • You may not edit your posts
  •