Page 45 of 45 FirstFirst ... 35 36 37 38 39 40 41 42 43 44 45
Results 441 to 442 of 442

Thread: Blakes Beach

  1. #441
    Join Date
    Aug 2013
    Location
    Somerset West, Western Cape
    Posts
    4

    Default

    Manne, ek voel die best Leerie seisoen het sopas aangebreek. Die Suid Ooster het vir weke aanhoudend geblaas en BAIE vis ingebring. Ek was gister by Blakes Beach of die reef en daar was moerse baie action. Amper elke cast het chases gelewer. Ek het die meeste luck op plain wit clousers gehad en ook op chartreuse tail white flipper. Ek het nie eers pencil popper probeer nie, was eenvoudig nie nodig nie (don't fix it if it is not broke) Daar was monsters, baie last minute draaie, baie klein (rotte) ook, maar nogsteeds baie fun. Die flipper moet wel onder water gaan vir die beste resultaat. Met die Clousers, hoe vinniger hoe beter. Ek het op dood laag gegaan en vir 2.5 ure gavang tot die tide my van die riwwe af gedruk het. Dit was net vet pret, tot my rod tip gebreek het... Die water was lekker warm en die wind het bietjie gewaai, net genoeg vir n bietjie choppiness. Daar was baie skole, selfs 'n paar elf skole ook. Die kleur van die water was ook perfect, so half 'n olive green/brown. GET OUT THERE GENTLEMAN. Strike while the iron is HOT!!!

  2. #442
    Join Date
    Oct 2019
    Location
    Northern Cape
    Posts
    2

    Default

    Ek is op pad na J-Bay gedurende die laaste week van Desember en die eerste week in Januarie,
    Dit sal my eerste probber slag wees om in Estuaries te fly fish.
    Ken enigeen dalk daardie gebied wat sal kan help met raad en tips? Soos ek verstaan is Leeries heel vangbaar daar op die vlieg?
    "The solution to any problem -- work, love, money, whatever -- is to go fishing, and the worse the problem, the longer the trip should be."
    ~John Gierach



Page 45 of 45 FirstFirst ... 35 36 37 38 39 40 41 42 43 44 45

Bookmarks

Posting Permissions

  • You may not post new threads
  • You may not post replies
  • You may not post attachments
  • You may not edit your posts
  •