Quote Originally Posted by Morne View Post
Hey Andre. Welkom op die forum. Was lanklaas daar op jule sin gewees.
Dankie Morné,

Watter forum sal dit nou wees?? (Ek is op 8 van die goed )

Het op die forum afgekom toe ek begin search het hoe om karp op vlieg te vang. Ek bly so 2 minute se ry van Sonstraal dam af en wil daai karpe met die vliegstok aanvat.