Page 2 of 3 FirstFirst 1 2 3 LastLast
Results 11 to 20 of 22

Thread: InnieBos 2009

  1. #11
    Booger Rose Banned User

    Default

    Hier is wat ek sou gaan kyk het - Op die vrou af 2 (Pedro Kruger is moer snaaks), Die Naaimasjien (dalk eerder vir swambo) Suurgat 2 (het nog nie die produksie gesien nie maar Leon kruger is altyd 'n treffer), Chris Chameleon (hy word elke optrede net beter, soos goeie wyn).

    Nog kwaliteit musiek: Amanda Strydom en Lize Beeekman is great en 'n ander interresante vertoning kan Coenie de Villiers en CH2 wees (CH2 is van ons land se beste kitaarspelers)

    If nothing on this list keeps you busy you deserve to sit in die Biertent om na backtracks en doef-doef musiek te luister!

    Wish I could be at the festival, enjoy it!

  2. #12
    Join Date
    Nov 2007
    Location
    Mordor (Jozi)
    Posts
    617

    Default

    Ek het gister Taraboemdery gaan kyk. Baie goed!!

    Vandag is dit Whiskey en Chocolate en wynproe.

    Blue Moon gaan weer die naweek hand uit ruk met Chris Chameleon en al die ander Rock Bands...

    Ek kan nie wag nie!! Hier is duisende mense!!

  3. #13
    Booger Rose Banned User

    Default

    Whiskey en chocolates behoort ookk moerse nice te wees. Ek dink dit is Chris Koch wat dit aanbied - moerse nice ou.

  4. #14
    Join Date
    Aug 2007
    Location
    Nelspruit/Mpumalanga
    Posts
    267

    Default

    Ja Nee ek gaan darem na die Whisky en choclate toe! Ek is 'n groot 'Fan' van die enkel moute!

  5. #15
    Join Date
    Feb 2009
    Location
    Bellville
    Posts
    240

    Default

    Hey Wolfie watter show van Whisky gaan jy kyk dalk sien ons mekaar nog?

  6. #16
    Join Date
    Nov 2007
    Location
    Mordor (Jozi)
    Posts
    617

    Default

    Hey Rudolph

    Jy gaan die Whisky baie like!!

    Dis baie nice saam met die Chocolate!!

    Die nr 3 Whisky was die lekkerste!! Kan nie die naam onthou nie - maar ek gaan vandag 'n bottel koop... Duur maar die moeite werd.

    Ons praat later!!

    Groete

  7. #17
    Join Date
    Jul 2009
    Location
    Mpumalanga, Nelspruit
    Posts
    3

    Default

    As jy wil kan jy na on sband kom kyk - Synchromesh - Vanaand 21h30 en Saterdagaand 21h45 by die bierboma langs die rides - ek's die ou met die trompet

  8. #18
    Join Date
    Nov 2007
    Location
    Mordor (Jozi)
    Posts
    617

    Default

    Legendary!! Sal 'n draai kom maak!!!

    Die bos ruk mal!!!

  9. #19
    Join Date
    Jul 2009
    Location
    Mpumalanga, Nelspruit
    Posts
    3

    Default

    waar gaan jy wees - sal graag wil howzit

  10. #20
    Join Date
    Nov 2007
    Location
    Mordor (Jozi)
    Posts
    617

    Default

    Ek het nie 'n clue nie!! Ek moet vannaand weer kliente entertain so ek kan enige tyd enige plek wees!

    Maar dit sal op die feesterrein wees! More is dit Blue Moon se beurt!

    Bly jy in Nelspruit?

Page 2 of 3 FirstFirst 1 2 3 LastLast

Bookmarks

Posting Permissions

  • You may not post new threads
  • You may not post replies
  • You may not post attachments
  • You may not edit your posts
  •