Nee Mario, dis glad nie my bedoelinge nie. Was jy bewus van die ''law''? Ek was nie. Target vriende, forum users en ander Clainwilliams uit onkunde of is hulle wel bewus van die nuwe law en ignoreer dit.
Obviousely wil ek baie graag 'n Clainwilliam vang, maar how true is this law? Soos die skrywer se: "Hy is bewus van die wetgewing'', maar waar staan dit in die Staat Gazette?
"Vermoëns is wat mens in staat is om te doen... Motivering, bepaal wat mens doen... Gesindheid bepaal HOE mens dit doen.." ¬ Lou Holtz
Bookmarks