Page 1 of 2 1 2 LastLast
Results 1 to 10 of 15

Thread: My first flies

  1. #1
    Join Date
    Nov 2010
    Location
    Oudtshoorn
    Posts
    20

    Default My first flies

    Hi guys. These are my first tadpole flies. Looking for some tips on how to improve them. I know the color selection is funny, I still need to get me some black marabou.

  2. #2
    Join Date
    Nov 2010
    Location
    Oudtshoorn
    Posts
    20

    Default And I will say a better one.

    Another go at it

  3. #3
    Join Date
    Oct 2010
    Location
    Witbank
    Posts
    133

    Default

    baie nice!!!

  4. #4
    Join Date
    Nov 2010
    Location
    Oudtshoorn
    Posts
    20

    Default

    Dankie. Ek is nog maar bang om die nymphs en goed te probeer. My setup is nog nie baie lekker nie. Het te veel goed gekry en weet nie regtig wat om waar te gebruik nie

  5. #5
    Join Date
    Oct 2010
    Location
    Witbank
    Posts
    133

    Default

    praatmet die mense op die forum... hulle weet wat angan... hulle sal jou help... eks mar nog op nymps het nou 5 al getie

  6. #6
    Join Date
    Nov 2010
    Location
    Oudtshoorn
    Posts
    20

    Default Eerste Nymph

    First Nymph

  7. #7
    Join Date
    Jul 2008
    Location
    Free state
    Posts
    1,510

    Default

    Nie te sleg nie.Die buggers lyk goed.Die nymphs nie sleg nie maar gebruik kooper draad vir die rib,sal mooi afrond.Baie goeie begin.Wat maak jy in oudthoorn.My familie bly daar.Joey en Louis potgieter.Het naby Saag Jonker geboer en toe dorp toe getrek.My Oom is die posmeester/stasie meester/drankwinkel/weinkel en Garage op Klaarstroom.Ja hulle het sy huis gebruik vir die ou klipdrift advertensie.

  8. #8
    Join Date
    Jul 2008
    Location
    Free state
    Posts
    1,510

    Default

    Ek het altyd gewonder of iemand al gehengel het by die Kamanasie dam en of daar vis is.Weet jy miskein.Waar,en vir wat hengel julle meeste daar?

  9. #9
    Join Date
    Nov 2010
    Location
    Oudtshoorn
    Posts
    20

    Default

    Wel ja daar is vis, Kaminasie het baie karpe in, verder het die Calitzdorp dam baie gelvis in. Dit is juis vir hulle wat ek die vliee bind. Ek vang baie op die plase daar, vir kleinbek en grootbek bass, die riviere daar het ook almal geelvis in en babers en so.

  10. #10
    Join Date
    Nov 2010
    Location
    Oudtshoorn
    Posts
    20

    Default

    Die damme daar het maar meestel bass in en hier en daar kry jy kurpers. Die rivier op pad na die grotte toe het forrel in maar nie baie nie. Op die plaas waar ek gereld vang is daar geelvis, altwee bass soorte en kurpers. Ek gaan nou vir die vakansie bietjie probeer vir die geelvis in Calitzdorp dam, mense vang gereeld geelvis op vlieg daar, ek het wel nog net baie kleintjies gevang laas jaar November. Die probleem met die Kaminasie dam is dat dit vir baie besproeiing gebruik word as ek dit reg het, en dus verander sy watervlak gereeld en hy raak soms so laag dat baie van die vis sekerlik vrek. Daar is baie papgooiers wat daar vang asook by Stompdrif. Stompdrif is ook nou vervuil met die babers

Page 1 of 2 1 2 LastLast

Bookmarks

Posting Permissions

  • You may not post new threads
  • You may not post replies
  • You may not post attachments
  • You may not edit your posts
  •