Page 2 of 2 FirstFirst 1 2
Results 11 to 17 of 17

Thread: Fish species - Limpopo river

  1. #11
    Join Date
    Dec 2006
    Location
    Cape Town
    Posts
    3,511

    Default

    Quote Originally Posted by E.T. View Post
    Ek het 'n Nissan 1400 en Andrew 'n Bantam. Kom ons kyk want Februarie is dalk goed want dis darem een of twee grade koeler as November.

    In Ellisras braai jy in 'n kruiwa onder 'n afdak, as jy klaar is, stoot jy die kruiwa onder die afdak uit en dan brand die son die kole dood!!!!

    Daar kry jy nie Sonsteek nie, want daai son steek nie, hy spyker jou uitmekaar uit!!!
    swys hulle an mekaar...daan het julle 'n 8x8 pappa!
    Bubble, Bubble, Bubble and Squeak...I think this mixture is too weak!!!???" (Wrex Tarr)

  2. #12
    Join Date
    Nov 2006
    Location
    Ballito
    Posts
    93

    Default Ellisras

    Kerels! boeiende leesmaterial, baie entertaining he,he, maar E.T, wat buiten 'n babalas kan mens vang op vlieg in daai area? Ek neem aan Kurpers, Bass, largescale geles, enige tiervis??

    As ek soontoe trek is julle welkom om oor te kom E.T, maar die skuif soontoe is op hierdie stadium nog net 'n "maybe" - Ek is nog net gekortlys op 'n nice job daar by Mudupi.

    Groete

    Stef

  3. #13
    Join Date
    Jan 2008
    Location
    PRETORIA
    Posts
    3,325

    Default

    Geen Tiervis nie. Jy sal Limpopo Rivier toe moet ry, so 'n uur van Ellisras af, maar die water is maar aan die skaars kant daar. Die Limpopo vang beter daar na die Zim grens toe.

    As jy van Smallstreams hou en geelvis in daai streams, is jy in vir 'n treat!

  4. #14
    Join Date
    Nov 2006
    Location
    Ballito
    Posts
    93

    Default Ellisras

    Thanks E.T

    So as ek jou reg verstaan KAN mens tiere so uur se ry van Ellisras af vang? If so, is dit bef*k! Ek love small streams & geles ook. Het so 3wt Redintgton RS4, lieflike stokkie, het laasnaweek 'n 1,5kg Bass met hom gevang, dit was sports!

    Ek hoop maar die Ellisras ding kom deur.

    Groete

    Stef

  5. #15
    Join Date
    Oct 2006
    Location
    JHB, Gauteng
    Posts
    393

    Default

    Did you guys do this trip in the end? interested to find out what happened. I'm going on a work hunting weekend near alldays in Limpopo this weekend, and since I wont be doing any hunting i'm trying to find out if it's worth taking a little drive to the limpopo river or the mogalakwena to get a fish in... anybody have any advice on spots and species for this time of year. Or will I be wasting my time?

  6. #16
    Join Date
    Oct 2006
    Location
    JHB, Gauteng
    Posts
    393

    Default

    anyone? anything?

  7. #17
    Join Date
    Dec 2009
    Location
    Cape Town, Western Cape
    Posts
    1,327

    Default

    Quote Originally Posted by Stef View Post
    Howzit guys

    There is a possibility that I might be relocating to Ellisras soon and I was wondering what can be caught on fly in the area... yellows, perhaps Tigers??

    Regards

    Stef
    What for? You working on Medupi?
    Fly fishing, fly tying & rod building.....

    http://www.flytalk.co.za/forum/album.php?u=2531

Page 2 of 2 FirstFirst 1 2

Bookmarks

Posting Permissions

  • You may not post new threads
  • You may not post replies
  • You may not post attachments
  • You may not edit your posts
  •