Going to be a hard patterns to tie. Need to get Mark Krige on it!
Check out some of my FF pics - http://www.flickr.com/photos/30562135@N07/
Gert daai goed werk so. Daars net 'n gedeelte van die leader wat wel 2lb is. Die stuk waaraan die vlieg gebind is, is nie 2lb nie.
Nou as hulle daai vis haak, chase hulle hom met die boot en jy katrol jou dinges af. Ek weet vir 'n feit dat hulle Sailies haak en land binne 15min. So as hy dan nou naby die boot is, gryp hulle die leader en man handle die vis, en nee hulle vat nie die gedeelte wat die 2lb bevat nie. Hulle vat die gedeelte wat boulyn soos gare laat lyk.
So daars jou vis op 2lb.
Jy kan ook monster Nile Perch vang op Ultra Lite Tackle en jou IGFA rekord claim. Hoe? Jy vat 'n klein rubberduck, soek die vis. Haak hom en chase agter hom aan en dan sit die man wat bestuur 'n helse commotion op met die motor sodat die vis moet skrik en uit die water spring. Wat gebeur dan? Wel die ander haak hom met 'n gaff. En daars jou rekord op light tackle.
Sorry maar die goed is nie my koppie tee nie. Plus dink jy daai Saily in die foto het geleef om nog 'n dag te sien?
Bookmarks