Page 7 of 7 FirstFirst 1234567
Results 61 to 65 of 65

Thread: FOTM 03-2014 - Woolly Bugger

  1. #61

    Default

    Quote Originally Posted by wernerm View Post
    Koos wil net h daar moet 'n wenner wees want hy weet hy gaan wen. As Gerrit nie inskryf nie.

    Waar is die dae toe ons nog by mekaar gekom het en mekaar goete geleer het h Koos? Man ek mis dit. Ons het vr gekom sedert daai dae.
    Dit sal nie fair wees as ek wen nie, want ek het nie ingskryf nie.
    Nie alles in die lewe werk soos ANC politiek nie.
    Ja nee tyd het jou ingehaal. Jys nou 'n wyse ou gryse en ek is nog net so jonk en ek praat nog net soveel twak soos altyd. Jy kry ten minste tyd vir visvang. Ek was een keer die jaar op die water, verder werk ek pappa. Dis die een deadline op die ander. Ek het 'n serious ruskans nodig.

  2. #62
    Join Date
    Nov 2011
    Location
    Parys, Vrystaat
    Posts
    864

    Default

    Quote Originally Posted by E.T. View Post
    someone could sponsor a prize perhaps.
    Gerrit can sponsor a few lures.

  3. #63
    Join Date
    May 2007
    Location
    Parys, Free State
    Posts
    10,023

    Default

    Cool idee, betaal my R1000 dan sponsor ek dit vd wenner!
    Gerrit Viljoen

  4. #64
    Join Date
    Sep 2007
    Location
    Durbanville
    Posts
    513

    Default

    Quote Originally Posted by wernerm View Post
    The mono works a treat on slow rivers and still waters. I've had to adjust to using copper wire to tie in my eyes because of the brutal flows and strength of the fish where I am, but the idea is the same. If you get a oxygenated bus of 4kg's plus on a bugger tied with mono eyes the fly becomes "Use once only". Even with the wire tied eyes by fish three the eyes are off.
    Are you fishing for tigers or trout?

  5. #65
    Join Date
    Dec 2006
    Location
    Pretoria Gangsters Paradise
    Posts
    5,735

    Default

    😄 2, 3, 4, 5.
    "Hierdie drol het baie vlie" - Ago 2014.

Page 7 of 7 FirstFirst 1234567

Bookmarks

Posting Permissions

  • You may not post new threads
  • You may not post replies
  • You may not post attachments
  • You may not edit your posts
  •