Results 1 to 6 of 6

Thread: Goeie dag....

  1. Default Goeie dag....

    Ek is nuut in die "Fly Fishing" en doen tans konventioneel en Spesie hengel. Ek wil baie graag meer leer van Vlieg hengel in die Vaalrivier.

  2. #2
    Join Date
    Oct 2009
    Location
    gauteng
    Posts
    228

    Default

    Hi, en welkom.

    Vertel ons bietjie meer oof jou 'fly fishing', het jy al darem 'n paar vlie verdrink in die vaal, al enige iets gevang?

  3. #3
    Join Date
    Oct 2014
    Location
    A, A
    Posts
    6

    Default

    Hi en welkom
    A trout is a moment of beauty known only to those who seek it

  4. Default

    Ek het al so paar keer al n vlieg in die water gegooi maar met my onkunde het ek niks gevang nie..... dis hoekom ek graag wil leer hoe dit werk... ek het lekker stukkie water op die Vaalrivier waar ek graag my kennis wil gebruik wat ek leer.....

  5. #5
    Join Date
    Jan 2013
    Location
    North west
    Posts
    408

    Default

    Vosrite waar in die noord wes is jy? As jy naby Potch bly moet ons mekaar n middag by elgro of iewers ontmoet dan wys ek jou die basics. As jy smallmouth geelvis wil vang is die kans 95% dat mens in n paar uur jou eerste een sal vang.

  6. Default

    Ek is hier van Rustenburg maar die venue waar ek gaan is ander kant Parys langs die Vaalrivier.... Dankie vir jou aanbod.....

Bookmarks

Posting Permissions

  • You may not post new threads
  • You may not post replies
  • You may not post attachments
  • You may not edit your posts
  •