Results 1 to 4 of 4

Thread: Nuwe lid

  1. #1
    Join Date
    Oct 2014
    Location
    Western Cape
    Posts
    8

    Talking Nuwe lid

    Goeie dag. Eks nuut op die forum. Sien uit om lekker te chat en deelname te gee. Besig om profile nog te modify.

  2. #2

    Default

    Welkom by Fly Talk Johan.

  3. #3
    Join Date
    Oct 2009
    Location
    gauteng
    Posts
    228

    Default

    Hi Johan, vertel ons bietjie van jou visvang stories.

  4. #4
    Join Date
    Oct 2014
    Location
    Western Cape
    Posts
    8

    Default

    Hi edd. Oorspronklik van mpumalanga waar ons plase het langs Spekboom rivier. So eks meer bekend met klein en grootskub geles. Nou in weskaap vir 3jaar en brand om n clan te vang.

Bookmarks

Posting Permissions

  • You may not post new threads
  • You may not post replies
  • You may not post attachments
  • You may not edit your posts
  •