Results 1 to 4 of 4

Thread: Camping site near warrenton or barkley west

  1. #1
    Join Date
    Aug 2014
    Location
    north west
    Posts
    86

    Default Camping site near warrenton or barkley west

    Hi guys if any of you know of some camping sites on the vaal at any of the above towns will you let me know?

  2. #2
    Join Date
    Jan 2007
    Location
    Cape Town
    Posts
    9,050

    Default

    Google
    Heelwat in daardie omgewing
    Wat wil jy by kampeer terrein kry?
    Groen gras perke, skoon toilette by lekker SM water?
    Or net 'n donkie vir warm stort, long drop by lekker SM water?
    Gaan daar vroue saam of is dit net hengel plek met tent slaapplek?
    Wragtig ietsie van alles in daardie omgewing?
    Kyk ook by Winsorton.
    Korrie Broos

    Don't go knocking on Death's door, ring the bell and run like hell. He hates it. (anon)
    Nymphing, adds depth to your fly fishing.
    Nymphing, is fly fishing in another dimension

  3. #3
    Join Date
    Aug 2014
    Location
    north west
    Posts
    86

    Default

    Hallo Korrie my vrou en seuntjie gaan saam. En ook my pel en sy vrou. As daar darem krag is sal dit werk en n spoel toilet. Ek moet my vrou nog gewoond maak aan die rugged kamp hehe. Ons sal ook seker net vir kleinbekke gaan
    My pel leer nog vang. Miskien probeer ons nog vir groot bekke. Ek sal my bootjie saam vat.

  4. #4
    Join Date
    Jan 2007
    Location
    Cape Town
    Posts
    9,050

    Default

    Soos ek gese^ GOOGLE.
    baie lekker plekke daar, wat van alles bied.
    Kyk na Riverton ook.
    Ook in daardie geweste
    Ek het self nog nie daar gekamp net in ander akkomodasie gebly, maar daar is paar mooi plekke met baie mooi grasperke vir die kinders en baie koelte bome. (baie nodig daar. )
    Korrie Broos

    Don't go knocking on Death's door, ring the bell and run like hell. He hates it. (anon)
    Nymphing, adds depth to your fly fishing.
    Nymphing, is fly fishing in another dimension

Bookmarks

Posting Permissions

  • You may not post new threads
  • You may not post replies
  • You may not post attachments
  • You may not edit your posts
  •