Quote Originally Posted by J Brink View Post
Ja Conrad daai is 'n elf, stel jou voor daai tande op daai bielie
Jammer ... maar daai is norref0k nie 'n ELF nie ... dis 'n TWAALF of 'n DERTIEN ten minste.

Jis my hart trek nou weer punt na die groot soutwater toe ...