Page 2 of 2 FirstFirst 12
Results 11 to 17 of 17

Thread: Monster Baber

  1. #11
    Join Date
    Mar 2009
    Location
    Gauteng
    Posts
    125

    Default

    Quote Originally Posted by Ernst View Post
    Ek het hierdie Baber gevang die 4de September 2010 naby Parys> Die skaal het net tot 23kg gegaan maar ek skat hom so +-25kg. Dit is by ver die grootste baber wat ek op vlieg gevang het> Weet iemand wat is die rekord op vlieg?


    I am sure you have the record.

  2. #12
    Join Date
    Jun 2010
    Location
    Pretoria
    Posts
    24

    Default

    Ek het die baber gevang met my 9/10 Weight EXPLORER stok met 12kg Flourocarbon Tippet. Die week wat ek by die vaalrivier was het die babers regtig mal gegaan. Daar was baie modderbekke wat gespawn het in die vlak water en ek dink die babers was agter hulle aan. Ek was so 2pm oppad na die plek toe waar ek hulle elke dag sien toe vang my oog hierdie Oupa wat stadig in die vlak water swem. Ek gooi die vlieg net so voor sy neus en toe dit sy snorbaarde raak toe hap hy. Ek het al baie klein 2kg babers so gevang in die skuim by versnellings maar hierdie een was so effens groter as die voriges. Die vis het `n goeie geveg opgesit en is net eenvoudig te swaar om te stop as hy eers swem. Ek het die vis seker so 5min gespeel en daarna my vriend ook so 5min toe ek terughardloop om die kamera te gaan haal. Ek het dieselfde middag Ons het die baber weer vrygelaat so volgende september weeg hy 30kg....Later die middag het ek weer gaan probeer en het in 5 casts nog twee gevang van so 3kg en 6.5kg. Die laaste twee het ek gevang met `n groot vlieg wat ek laat sink het tot op die bodem en dan stadig ingetrek het. Die vlieg werk soos `n bom ek soek nog `n naam vir hom. Miskien die 3/4 chicken?
    Attached Images Attached Images

  3. #13
    Join Date
    Sep 2008
    Location
    Roodepoort
    Posts
    101

    Default

    Mooi man veels geluk jou eerste groot varswater marlyn ! baie mooi hulle is skaars om hoek te vt mar ons kry hulle ek noem hulle wit lippe omdat hul in die strome so swem skaaf hul onderfinne en lippe wit. As jy n klein boot het kan ons gesels ek like hulle stukkend (ml nou nie so groot nie ma bie oor 12kg merk) HALFCHICKEN OUBOET dis wat ek gebruik ....hehehehehe
    Nogtans baie mooi gedoen
    You cant change yesterday but you CAN make a diferance in tomorow !!!

  4. #14
    Join Date
    Dec 2009
    Location
    Florida, Gauteng
    Posts
    396

    Default

    Meneer dis `n fkn lelike vlieg dai!! Ma as jy sulke groot katte kan vang soek ek vlgende `n SBS van daai vlieg!!

    Goeie werk man

    tjorts
    ..there we were..5 against 100.. ..Man did we F@k those 5 up..!

  5. #15
    Join Date
    Jul 2009
    Location
    Gauteng
    Posts
    1,395
    Blog Entries
    2

    Default

    On a drift fishing trip down the Orange my Uncle picked this guy up on a 5 weight czech nymphing - He had to hop into a Croc and follow the big guy up and down the large pool we were camped next to. Must have taken about 45 minutes to fight on the lightish gear!

    <script src='http://img37.imageshack.us/shareable/?i=p9300049.jpg&p=tl' type='text/javascript'></script><noscript></noscript>
    Last edited by JadeDsantos; 29-09-10 at 09:15 AM.
    Check out some of my FF pics - http://www.flickr.com/photos/30562135@N07/

  6. #16
    Join Date
    Nov 2006
    Location
    Pretoria
    Posts
    1,824

    Default

    Nice fish

    Something to write home about
    The best day to go fishing is any day that ends in a "y"

  7. #17

    Default

    Oe! dis 'n lekker stukkie vis daardie! Vang al 'n paar jaar agter mekaar sulke babers in die Vaal maar sal dit nog graag op vlieg wil vang. Dan kan ek dit ook van my spesie lys op vliee af merk. Goeie werk Ernst!
    BOSHOF! wil jy huis toe gaan? Jaa samajoor! JY KANNIE!

    The second cocky khaki Kicky Sack sock plucker I've sacked since the sixth sitting sheet slitter got sick

Page 2 of 2 FirstFirst 12

Bookmarks

Posting Permissions

  • You may not post new threads
  • You may not post replies
  • You may not post attachments
  • You may not edit your posts
  •