Page 4 of 4 FirstFirst 1 2 3 4
Results 31 to 35 of 35

Thread: New to the arsenal - 2011

  1. #31
    Join Date
    Jan 2008
    Location
    PRETORIA
    Posts
    3,325

    Default

    Quote Originally Posted by Gerrit Viljoen View Post
    Thanx Ricko of 'n Oos Kaapse Forel..
    Oos-Transvaal is nader
    Waneer gaan jy weer Forelwater of Imanzane toe?

  2. #32
    Join Date
    May 2007
    Location
    Parys, Free State
    Posts
    9,760

    Default

    Quote Originally Posted by E.T. View Post
    Oos-Transvaal is nader
    Waneer gaan jy weer Forelwater of Imanzane toe?
    Ja maar die Kaap het monsters. 'n 10lb vissie het my lekker gesmoke by Inyamazane in December. Forelwater is vir ouens wat hou van canoe's en in die rondte paddle.

  3. #33
    Join Date
    Jan 2008
    Location
    PRETORIA
    Posts
    3,325

    Default

    Quote Originally Posted by Gerrit Viljoen View Post
    Ja maar die Kaap het monsters. 'n 10lb vissie het my lekker gesmoke by Inyamazane in December. Forelwater is vir ouens wat hou van canoe's en in die rondte paddle.
    Kom ek vra oor. Waneer gaan jy weer Inyamazane toe? Want ek wil bietjie saam gaan vir 'n verandering, want ek het mos nou oorgenoeg float goed.

  4. #34
    Join Date
    Jan 2008
    Location
    PRETORIA
    Posts
    3,325

    Default

    Hou my in die loop want ek sal graag wil gaan en ja in die week ius ook reg...
    Ek hou ook nie van 'n vertrapping nie.

  5. #35
    Join Date
    Mar 2008
    Location
    Eastern Cape
    Posts
    6,248

    Default

    Quote Originally Posted by Gerrit Viljoen View Post
    Ja maar die Kaap het monsters. 'n 10lb vissie het my lekker gesmoke by Inyamazane in December. Forelwater is vir ouens wat hou van canoe's en in die rondte paddle.
    Ons paddle nie in rondtes nie, dis die vis wat ons so draai, aai!!!lekker!!!
    Handle every situation like a dog.- If you cant hump it, piss on it and walk away. --JASPER.

Page 4 of 4 FirstFirst 1 2 3 4

Bookmarks

Posting Permissions

  • You may not post new threads
  • You may not post replies
  • You may not post attachments
  • You may not edit your posts
  •