Quote Originally Posted by wernerm View Post
Baie dankie vir die link Barend, ek is mal oor hierdie tipe kompetisies en wen darem gewoonlik ietsie. Om een of ander rede is ek verskriklik lucky in kompetisies.

En dis in my valley.

Awesome, moerse dankie.
Plesier, laat weet my as jy direk met Hugo v/d Walt of Lourens Joubert (CULPRIT) wil kontak maak; baie goeie vriende van my... Hugo reel die comps saam 1 of 2 ander ouens; dis groot pret en lekker sponsors gewoonlik.