Page 2 of 2 FirstFirst 12
Results 11 to 15 of 15

Thread: Buger-ing around

  1. #11
    Join Date
    Aug 2011
    Location
    Durbanville CT
    Posts
    146

    Default

    Cool!! Sien uit na so paar fotos van PapaBeer BASS!!!

  2. #12
    Join Date
    Jan 2007
    Location
    Bethlehem, Free State
    Posts
    2,209

    Default

    Nou ja, die vis was inderdaad op strike gister. Die hele oewer se hengelaars het gister geblank. Myself inkluis. Ek reken as grootbek nie daai froggy fly, damsel, of woolly bugger en 'n klomp ander goed in my arsenaal wil vat nie, was daar iets anders fout.

    Het darem nog steeds 'n lekker middag gehad. Enige fishing trip is 'n sukses of jy nou blank of nie.

    Ek gaan wel nou 'n ander dam probeer. Tweede keer dat ek blank by Buffelspoort.
    Last edited by wernerm; 10-10-11 at 11:16 PM. Reason: Image insert
    Fishing is just my thing. I don't know what it is but it seems that i just can't get enough of it.

  3. #13
    Join Date
    Jan 2007
    Location
    Bethlehem, Free State
    Posts
    2,209

    Default

    Right,

    Nog 'n dam getry vandag. Potchefstroom dam. Ouens, die dam is frot van die bass. Hulle hang in skole rond. Die spot wat ek gepick het het 'n skool van seker so 40 bass gehad van so 500g size, maar daar was sulke lunkers wat kort kort verby gekom het terwyl hulle die channels cruise.

    Potchefstroom dam is die beste bass dam wat ek in 'n lang tyd by was. Dit was awesome.

    Sorry daar was nie tyd vir foto's nie.

    NOTA: Hierdie goete is al baie slim, hulle val nie meer sommer vir enige ding nie, jy moet diep in jou arsenaal delf om 'n strike te induce. Froggy fly was positief so ook poppers. Woolie buggers, nymphs en damsels was geen sukses nie. Hulle soek groot goete wat die water omkrap, anders swem hulle net so 'n ent saam en kyk hoe jy jou vlieg intrek.
    Fishing is just my thing. I don't know what it is but it seems that i just can't get enough of it.

  4. #14
    Join Date
    Aug 2011
    Location
    Durbanville CT
    Posts
    146

    Default

    Bly om dit te hoor dis lekker om 'n plek te kry wat mens vir 'n slag nie jou dood moet werk vir 'n vis nie maar ek moet se dit is gewoonlik baja moeliker om daai groot papa-bass aan die hoek te kry! En verstreurend as hulle net kyk en verder aan swem!!
    Wat j ook moet probeer is om die retrieve heeltemal te stop lat die vlieg op die bodem gaan le en dan net so klein plukkie gee so nou en dan! Dis vrek stadig maar werk soos 'n bom!
    Ek het so paar weeke terug gaan vang by een van die plaas damme hier en die water was skoon genoeg om die vis te gesien het ek het die oggend met die baitcasters gegaan en het amper 'n uur gesukkel om een van die grooter bass te gekry het om te byt op die ou einde van di dag het ek die lure net tot voor di bass gebring en eenfoudig laat le di bas het di gegryp terwyl hy dood stil gele het!
    Daai middag was ek terug met een van die vliee wat ek gepost het en ek het dieselfde gedoen die vlieg tot net voor die bass in gebring en laat neerle en die vis het die vleig drie keer in gesuig waar ek te sadig was elke keer net nadat ek hom getwitch het leterlik net 'n twitch! En in die vierde cast het ek die bass gehaad!
    Dit werk baja lekker as j die bass kan sien en terg so te se maar ek is seker veral ek vir een of ander rede retreve heeltemal te vinnig normaalweg! Sodra j agter om 'n bass volg die vlieg of wys dat hy belang stel help dit soms om die vleig te laat le op die bodem! Try dit volgende keer veral met grooter bass Die kleintjies verorber enige ding wat voor hulle verby beweeg gewoonlik! baja fun maar nie so cool as di groote nie kans kry om die goga te sien nie! Cheers!

  5. #15
    Join Date
    Jan 2007
    Location
    Bethlehem, Free State
    Posts
    2,209

    Default

    Thanks vir die raad.

    Ek het eerste probeer om die vlieg te laat lê soos jy sê. Dit werk gewoonlik uitstekend. Die behaviour van die bass by Potch dam was baie eienaardig. Sodra die vlieg/popper/bug stil lê kyk hulle hom aan vir 'n paar sekondes en swem dan weg. Hoe vinniger en meer erratic ek die flieg laat beweeg, hoe meer het hulle belang gestel. Ek moes letterlik die strike "induce" anders no go.

    Ek vermoed die bass word ge"overfish" so hulle het al alles gesien. Daar is hordes bass ouens met lures wat die water kam van die een punt tot die ander. Jou vlieg moet meer doen as die lures of hulle swem net weg. Hulle is soos leeus wat dik gevreet is.
    Fishing is just my thing. I don't know what it is but it seems that i just can't get enough of it.

Page 2 of 2 FirstFirst 12

Bookmarks

Posting Permissions

  • You may not post new threads
  • You may not post replies
  • You may not post attachments
  • You may not edit your posts
  •