Hallo maat, Toe, is jy al gesettle in die EC ? Verneem dit reen katte en honde in PE. Laat weet hoe dit gaan en waneer die vis loop ;-)
Onthou om my te bel
Hallo Mater, hoe ver werk of bly jy van Randburg af - ek is die week hier naby Beyers Naude afrit, Kan ons n dop gaan drink?
Shit lees nou eers jou boodskap het jy toe gaan vis laas naweek?
nou wat nou?
Gaaf - check e - mail
Hallo Mater, het jy al weer gaan vis?