Conversation Between etsteph and arnopienaar

1 Visitor Messages

  1. Hi Etienne,

    Ek is die 13 September in jou omgewing en het gewonder wat jy my sal vra vir 'n dag uit op die rivier ? Is jy beskikbaar daardie tyd ? Ek ry terug van Upington na Pretoria en het 'n dag spaar om so bietjie vis te vang, kan jy miskien help ?

    Groete
    Arno
Showing Visitor Messages 1 to 1 of 1