Conversation Between core fly and Kashitomo

2 Visitor Messages

  1. Hi
    Hier is nie rerig plek in en om Bloem om lekker geelvis te vang nie.Ek spesialiseer in baber so kan jou beslis touwys maak rondom hulle by krugers en soetdoring.Ons vang ook baie karpe daar.
    Ons het n klub in Bloem en kom so een keer in 2 maande by mekaar.Ek kan vra om jou op ons groep te sit.Weet jy van ons Flyshop hier?Stuur my n whatsapp.0835437744
    John
  2. Goeie dag

    Ek het op n ander post gesien dat jy in Bloemfontein is. Ek sukkel om goeie waters te vind om n lyntjie te gan nat maak. N boks vol vliegies kan ek net so lank sit en maak sonder om hul uit te toets.

    Ek is oorspronklik n diepsee man, so ek sukkel nog met flyfishing in general, alhoewel ek gat oor kop mal oor dit is.

    Hopelik kan jy my net in die regte rigting stuur asb waar n vis-bare stroompie is of ander wat dit ook geniet om vliegies te maak (het al krugersdrift probeer met slegs frustrasies).

    Met voorbaat dank
    Arno
Showing Visitor Messages 1 to 2 of 2