Conversation Between Ian and Johan Janse van Rensburg

7 Visitor Messages

  1. gaan slaap. Dis laat
  2. Nee glad nie. Ons het die Dorps geoefen en Krokodil vir die kompitisie. Sien nou daar is scalies in die Elands.
  3. Het nog nie kans gekry nie, maar ek wil. Die storms die afgelope paar dae het al die riviere ook bruin so ek moet nog so tydjie wag. Het julle hom met die Nationals gevang?
  4. Thanks man....vang jy bietjies vis in die Elands Rivier???
  5. O ek wou nog vir jou gesms het en gepost het. Baie geluk met die Nationals!!! Wens ek was daar...
  6. Ja sit nou lekker en sweet na die storm. Haha die bedompigheid is nogal kwaai vandag, hoekom
  7. Is jy al by die huis mnr???
Showing Visitor Messages 1 to 7 of 7