Conversation Between juan and Korrie

2 Visitor Messages

  1. Hello
    lanklaas van jou gehoor.

    Ons moet definitief, probeer om die jaar saam 'n paar vere te gaan gooi.
    dalk kan ons nog 'n vis of 2 ook haak.
    Hoe lyk die soutwater nou?
  2. yes Korrie - hoe gaan dit lanklaas met jou gepraat - gaan ons dam 'n poging die season aan went om 'n vis of twee saam te vang
Showing Visitor Messages 1 to 2 of 2