Conversation Between Troep and core fly

1 Visitor Messages

  1. Hoe gaan dit daardie kant.Die klub groei mooi vanaf ons in die koerante beland het.Baie nuwelinge wat wil aansluit.laat weet ons van enige goeui vangste of lekker plekke om te bly en hengel daar by jou.Eendag sal ek soontoe kom.Groete
Showing Visitor Messages 1 to 1 of 1