Conversation Between Troep and Wolfie2

2 Visitor Messages

  1. Hi Werner, was jy toe in Tzaneen?
    Hoop dit gaan nog goed met jou en die studies!
    Ons moet defnitief 'n plan maak met die vis vang!!
    Groete
    Rudolf
  2. Hey meneer,

    Ek sien jy is nou by Subtrop.

    Wanneer gaan ons fish? Ek gaan 'n draai daar by jou werk kom maak in die week.

    Ek wil bietjie borgskappe bespreek vir die jaar.

    Groete daar
Showing Visitor Messages 1 to 2 of 2