Yes Chris, lekker om te hoor van nog iemand wat die Oranje vis. Ons moet bietjie gesels, sal lekker wees om bietjie tegnieke uit te ruil. Sal jou laat weet hoe dit gaan die naweek, ons is so 10 vlieghengelaars wat die water gaan tref.