Jauno daai is nie 'n probleem nie. Gee my 'n lui as jy 'n oop naweek het dan maak ons plan. Ek oorweeg dit om Saterdag te gaan vang op die Krokodil so ent anderkant Roodekopjes. Lekker naweek en geniet jou vrou se party
Die werk het my al weer die en volgende naweek vas. Ons het nogal vir my vrou se verjaarsdag iets beplan vir sondag en nou is dit ook moeilik
Jauno, ons moet plan maak. Wat het jy in gedagte? Waneer is jy vry???
Onsmoet bietjie saam visvang!