Conversation Between coop and Scythe

7 Visitor Messages

  1. Hallo maat,

    Toe, is jy al gesettle in die EC ?

    Verneem dit reen katte en honde in PE.

    Laat weet hoe dit gaan en waneer die vis loop ;-)
  2. Onthou om my te bel
  3. Hallo Mater, hoe ver werk of bly jy van Randburg af - ek is die week hier naby Beyers Naude afrit, Kan ons n dop gaan drink?
  4. Shit lees nou eers jou boodskap het jy toe gaan vis laas naweek?
  5. nou wat nou?
  6. Gaaf - check e - mail
  7. Hallo Mater, het jy al weer gaan vis?
Showing Visitor Messages 1 to 7 of 7