hello wolfie ek het 2 maande gelede hier in nelspruit aangekom, op jou naam afgekom op die forum, is jy nog in die area? Laat weet my as jy dalk n slag wil gaan lyn natmaak, ek is altyd keen, sal goed wees om uit te vind waar julle ouens locally gaan vang. cheers sybrand