Hi sien jy is naby alexandria, ek gaan met tye in alex wees deur die jaar en sal graag wil hoor of ek nie dalk kan saam gaan as jy weer in die omgewing gaan van nie. groete Jaco