mooi bass, lyk vet en gesond.
thanks, ek sal gaan kyk sodra ek kan. ek het 'n boodskap gestuur so nou wag ek maar.
Hi Dleroux Thats an amazing barbel! Where did you catch him? Were you sight casting to him?
Great man,lekker om te sien die gele's is gesond.Was self by Vaal de Sioleh,het gele van 3.5 gevang op czech nymph,oranje underbody,bruin scud back.Besoek ons webtuiste www.huntinggold.co.za. het ongelukkig swartes gekry wat gele's geslag het, 6 van bo die 2.5kg's,het hul gewaarsku, en vertel van Vaal triangle yellowfish conservation. Join ons asb.ons soek oe op die water. Groete Great foto's
Great pics, Dirk. Jy maak my lus!
Fingerling