Tab Content
No Recent Activity

19 Visitor Messages

  1. Thanks for the info Scythe. Ja, returning the fish safely is top priority. Next time I'm by myself I will definately make a plan!

    Jimbo
  2. Nou wat nou wat nou ?

    Moz was great, kingies van alle soorte opgetel en 'n paar pompies en 'n Catface Rockcod, Die pompie hengel is heel anders as wat ons aan gewoond is, die spot het nie eintlik strande nie, net massive riwwe. Marius is geroer deur n 70cm en 'n nice Greenspot, het ook 'n lekker Wolf Herring opgetel. Ek is opgef@k deur 'n nice kingie wat afgekom het en het 'n nice couta vanaf die boot die een dag gevang op daai ligte stokkie van my, dit was 'n nice rev.

    Tiens het 'n 5.2kg GB gekry laas naweek, die naweek wat kom moet ek dinge rondom die huis doen, volgende naweek wil ek gaan GB gooi. Is jy game ?
  3. View Conversation
    nou wat nou?
  4. View Conversation
    Gaaf - check e - mail
  5. Hallo Jakkals,

    Nee nog nie sedert laaste KZN trip nie, het 'n paar karpe gaan rondsleep in 'n dam hiernaby, maar dit tel nie eintlik nie.

    Gaan bietjie forel wiks (eugh) eerskomende Sondag saam met 'n maat terwyl die rivier nog sy nukke uitwerk en wil mik vir 'n Grootbek sessie die naweek daarop alhoewel ek reken die viz sal nog maar oes wees en jy een gaan moet raakgooi op die snoet voor hy jou vlieg raaksien.

    Een van ons ander maats was by daai ander wonderlike plek, sê die watervlak is hoog en die water is bietjie vuiler as normaal (te verstane met die reen saam) maar hulle het meeste van hulle vis op hopper gekry.

    Ek wil met 'n seer hart weer soontoe, sal lekker wees om 'n bass op die DS stok te wiks en ek het baie baie baie baie hoppers en klein buggertjies

    Kom ons gesels af van die forum af sommer per e-pos dan reel ons iets ?
  6. View Conversation
    Hallo Mater, het jy al weer gaan vis?
  7. Ek wag vir jou!!!!!!!
  8. Hi Big boy,

    Just checking to see if ur ok.

    G
  9. View Conversation
    Hi there Bertu.

    Hope you are well.
    I have been looking for info on salt water fishing in the eastern cape (PE and EL areas) because i am off there for a work trip in two weeks.

    I see that ou have a good understanding of what needs to be done and where it needs to be done in that area.

    I would be most appreciative if you could help me with some info.

    Thanks for the great report on Christiaana with some excelent pics. I am trying to get some guys together for a trip out there this weekend.

    If you are keen let me know.

    Thanking you in advance for your assistance.

    Looking forward to hearing from you
Showing Visitor Messages 11 to 19 of 19
Page 2 of 2 FirstFirst 1 2
Page 2 of 2 FirstFirst 1 2
About Scythe

Basic Information

Date of Birth
January 22, 1979 (45)
About Scythe
First Name:
Joe
Last Name:
Soap
Interests:
A walking dick do not speak to me
Occupation:
Professional Grump
Biography:
A walking dick do not speak to me
Location / Province:
Pretoria Gangsters Paradise
Country:
ZA

Signature


"Hierdie drol het baie vlieë" - Ago 2014.

Statistics


Total Posts
Total Posts
5,453
Posts Per Day
0.86
Last Post
2015 Tackle wish list 07-01-15
Visitor Messages
Total Messages
19
Most Recent Message
17-05-12
General Information
Last Activity
10-01-15
Join Date
04-12-06

10 Friends

  1. angi84  angi84 is offline

    Hookjaw

    angi84
  2. Barbus13  Barbus13 is offline

    Steelhead

    Barbus13
  3. coop  coop is offline

    Hookjaw

    coop
  4. GGY  GGY is offline

    Steelhead

    GGY
  5. KevinC  KevinC is offline

    Steelhead

    KevinC
  6. nicholas  nicholas is offline

    Steelhead

    nicholas
  7. pieterkriel  pieterkriel is offline

    Steelhead

    pieterkriel
  8. swsmith  swsmith is offline

    Steelhead

    swsmith
  9. Wade  Wade is offline

    Steelhead

    Wade
  10. Zoran  Zoran is offline

    Hookjaw

    Zoran
Showing Friends 1 to 10 of 10