I caught a fish in December of 47cm but I don't remember it being as big as this one, the photos indicate the same thing. Also I saw a fish in the river last week that looked like a Carp it wasn't much longer than the other big fish I saw but it had a far bigger girth. I had a look last night. According to Skelton these fish grow to 7kg but a maximum length of 46cm, so from around 46cm they start filling out rather than growing much longer I can't imagine that a 46cm fish can weigh 7kg though, but a 48cm fish will weigh far more than a 46cm one. In my case the 46cm fish actually weighed more than the 47cm one. I need to get a scale.
Ja, dit het my lank besig gehou. Ek was 11:00 by die rivier. Gou leader, vliegies ens. reg gekry, vis binne sekondes gehaak en eers so 11:50 vis weer vrygelaat.
Ek het my oog al lank daai stuk rivier
Probeer bietjie jou tippet opbeef en kyk op watter punt jy begin sigbare refusals opmerk, dit sal nogal interresant wees om in konteks te probeer plaas en behoort jou ook indikasie te gee van presies tot op watter deursnit lyn jy kan opgaan om daai grotes bietjie vinniger onder bedwang te bring.
Ter belangstelling, hoe lyk jou leader lengte/setup ?
"Hierdie drol het baie vlieë" - Ago 2014.
Ja, ek het juis besluit om na 5X toe te gaan as my 6X opgebruik is. Ek dink nie dat 6X nodig is nie.
Ek hengel nie baie lang leaders nie. 8-9' op my 7'6" stokkie en dan 9-11' op my 9' stok. Ek het in die begin baie langer leaders gehengel maar daar is 'n balans tussen hengel gemak en 'n volmaakte aanbieding.
Ek vind dat ek meer vis vang op die korter leaders omdat ek minder sukkel en meer goeie lyn in die water het. Daar is baie bome op die river wat lang leaders maar moelik maak omdat jy nie jou stok kan lig sonder om die bome bo jou kop te haak nie.
Ek koop bywoorbeeld 'n 4x Leader en dan sal ek dit self aftaper soos wat dit dit korter raak. Ek hengel altyd twee vleë, dis 'n vertroue ding, ek maak 'n loop en dan knip ek dit sodat daar 'n kort lyntjie is en 'n langer een. Die Flashback kom op die kort lyntjie wat hoër op in die water is en dan of 'n midge/atomic worm/cadis as ek die klein stokkie gebruik op 'n foating lyn. Op my 4 wt stok gebruik ek 'n intermediate lyn, daar vervang ek die midge/atomic worm/cadis met 'n woolie worm/bugger/dragon nymph, dit gebruik ek net in lang diep poele aanvanklik vir groter visse maar met min sukses so ek doen dit al hoe minder. Ek dink nog steeds dat 'n mens wel die heel grotes so gaan vang.
Last edited by Fontuin; 04-10-12 at 08:53 AM.
Ja, al hengel jy 'n 12' leader en jou aanbieding is power dan help dit ook nie.
Winkel tapered leaders of bind jy dit self, indien self, hoe lyk jou leader setup?
"Hierdie drol het baie vlieë" - Ago 2014.
It's not in the catching, it's in the learning something new.
view albums at. http://www.flytalk.co.za/forum/album.php?u=659
Bookmarks