Die viz hier by ons is gewoonlik so .4m tot 1m. Die' vis was gevang in viz van so .5m. Daar is tye dat ek kan sight fish maar dit is n uitsondering en ek het gewoonlik min succes. Meeste visse wat ek vang sien ek nie.
Daar is visse in die strome maar hulle is gewoonlik kleiner en moeilik om te vang. Czech nymphing werk dan die beste vir my.
Bookmarks