Quote Originally Posted by The Beast Tamer View Post
Korrie watse gedroggie is hierdie nou? :tongue:
Die vlieggie is gebind om die Tabanidae groep na te boots
https://en.wikipedia.org/wiki/Horse-fly
'n uitstekende "all round pattern"