Originally Posted by
Bigmouth
What I can't understand is the fact that if someone post too "little" he is a lurker? So as mens nie K@K praat en duisende posts opbou nie is jy uit en jy word dadelik aangeval as jy 'n eenvoudige vraag vra?
My ma het my geleer dat as jy nie iets goed het om te se nie bly jy stil, hoekom moet jy nou sit en K@K uitdink sodat jy nou "in" kan wees op die forum?
Jou mond maak jou nie 'n goeie visserman nie, en die level of contribution is elke person se keuse.
Daar is 'n paar mense op hierdie forum wat dink hulle k@k praatery gee hulle spesiaale vooregte om mense wat nie gereeld genoeg post nie aan te val en te se net wat hulle wil. Daar is nie 'n reel wat se jy moet post van elke liewe guppy wat jy gevang het of nie.
Ek gee nie om wie jy is nie maar geen hoeveelheid posts gee jou die reg om 'n dood eenvoudige vraag aan te val en 'n poephol van die poster te probeer maak nie.
En as die moderators dieselfde as Herman oor die saak voel moet daar duidelike reels gestel word.
Nie almal lewe hulle lewe in 'n forum waar hulle koning is omdat hulle duisende k@kpraat posts opgebou het nie.
Smallie, please send me a PM and I will help you where I can without an attitude.
As a "lurking" moderator, I agree with you 100%! If you don't like what someone is asking or saying, you can always choose to ignore them.
“Apparently people don't like the truth, but I do like it; I like it because it upsets a lot of people. If you show them enough times that their arguments are bullshit, then maybe just once, one of them will say, 'Oh! Wait a minute - I was wrong.' I live for that happening. Rare, I assure you” ― Lemmy Kilmister
Reap the Whirlwind - WM
Paradise = A 3wt Rod & a fist full of someone else's #32 parachutes
Bookmarks