Results 1 to 8 of 8

Thread: geelvis vang plek in die vaal naby klerksdorp. help asb

  1. #1
    Join Date
    Aug 2014
    Location
    north west
    Posts
    86

    Default geelvis vang plek in die vaal naby klerksdorp. help asb

    Hi almal as julle dalk weet vang geelvis vang plek in die area laat weet my asb. ek gaan deur Klerksdorp toe saterdag oggend vroeg om iets te gaan af gee en wil graag vir die dag daar gaan vang.

  2. #2
    Join Date
    Jan 2007
    Location
    Cape Town
    Posts
    9,050

    Default

    Wag 'n Bietjie.
    Die heel beste plek.
    http://www.wagnbietjie.net/
    Korrie Broos

    Don't go knocking on Death's door, ring the bell and run like hell. He hates it. (anon)
    Nymphing, adds depth to your fly fishing.
    Nymphing, is fly fishing in another dimension

  3. #3
    Join Date
    Sep 2006
    Location
    Vanderbijlpark
    Posts
    6,642

    Default

    Quote Originally Posted by Korrie View Post
    Wag 'n Bietjie.
    Die heel beste plek.
    http://www.wagnbietjie.net/
    Stem saam. As jy klaar in Klerksdorp is, is dit nie ver nie.
    It's not in the catching, it's in the learning something new.
    view albums at. http://www.flytalk.co.za/forum/album.php?u=659

  4. #4
    Join Date
    Aug 2014
    Location
    north west
    Posts
    86

    Default

    dankie baie julle.weet julle of hulle dag besoekers toe laat

  5. #5
    Join Date
    Jan 2007
    Location
    Cape Town
    Posts
    9,050

    Default

    vroeer jare het hulle wel, nie seker of hulle nou nog dit toelaat nie, bel maar.
    Korrie Broos

    Don't go knocking on Death's door, ring the bell and run like hell. He hates it. (anon)
    Nymphing, adds depth to your fly fishing.
    Nymphing, is fly fishing in another dimension

  6. #6
    Join Date
    Aug 2014
    Location
    north west
    Posts
    86

    Default

    Ek het met andre daar gepraat en hy het sommer klaar vir my gese ek is welkom om saterdag te kom. ek kanie wag nie

  7. #7
    Join Date
    Sep 2006
    Location
    Vanderbijlpark
    Posts
    6,642

    Default

    Quote Originally Posted by Johandre View Post
    Ek het met andre daar gepraat en hy het sommer klaar vir my gese ek is welkom om saterdag te kom. ek kanie wag nie
    Waar is die terugvoering ? Hoe het dit ge gaan ?
    It's not in the catching, it's in the learning something new.
    view albums at. http://www.flytalk.co.za/forum/album.php?u=659

  8. #8
    Join Date
    Aug 2014
    Location
    north west
    Posts
    86

    Default

    baie goed gegaan beplan om die naweek of volgende naweek trug te gaan ek het oor die 20 geelies gevang.

Bookmarks

Posting Permissions

  • You may not post new threads
  • You may not post replies
  • You may not post attachments
  • You may not edit your posts
  •