Wag 'n Bietjie.
Die heel beste plek.
http://www.wagnbietjie.net/
Hi almal as julle dalk weet vang geelvis vang plek in die area laat weet my asb. ek gaan deur Klerksdorp toe saterdag oggend vroeg om iets te gaan af gee en wil graag vir die dag daar gaan vang.
Wag 'n Bietjie.
Die heel beste plek.
http://www.wagnbietjie.net/
Korrie Broos
Don't go knocking on Death's door, ring the bell and run like hell. He hates it. (anon)
Nymphing, adds depth to your fly fishing.
Nymphing, is fly fishing in another dimension
It's not in the catching, it's in the learning something new.
view albums at. http://www.flytalk.co.za/forum/album.php?u=659
dankie baie julle.weet julle of hulle dag besoekers toe laat
vroeer jare het hulle wel, nie seker of hulle nou nog dit toelaat nie, bel maar.
Korrie Broos
Don't go knocking on Death's door, ring the bell and run like hell. He hates it. (anon)
Nymphing, adds depth to your fly fishing.
Nymphing, is fly fishing in another dimension
Ek het met andre daar gepraat en hy het sommer klaar vir my gese ek is welkom om saterdag te kom. ek kanie wag nie
It's not in the catching, it's in the learning something new.
view albums at. http://www.flytalk.co.za/forum/album.php?u=659
Bookmarks