Page 2 of 4 FirstFirst 1 2 3 4 LastLast
Results 11 to 20 of 34

Thread: 24 lber Largemouth Yellowfish beast!

  1. #11
    Join Date
    Sep 2013
    Location
    Somerset West
    Posts
    278

    Default

    Dis n baie mooi vis. Well done to angler and guide!

  2. #12
    Join Date
    Aug 2007
    Location
    A, A
    Posts
    97

    Default

    Black HUB fly ?
    Gerrit! Please show us!
    Charles Thomas

  3. #13
    Join Date
    Jan 2007
    Location
    Cape Town
    Posts
    9,050

    Default

    Quote Originally Posted by CTHOMAS View Post
    Black HUB fly ?
    Gerrit! Please show us!
    Very similar to this.
    http://www.hub.co.za/

    Korrie Broos

    Don't go knocking on Death's door, ring the bell and run like hell. He hates it. (anon)
    Nymphing, adds depth to your fly fishing.
    Nymphing, is fly fishing in another dimension

  4. #14
    Join Date
    May 2007
    Location
    Parys, Free State
    Posts
    9,760

    Default

    Busy tying some for this weekend's guiding will see if I can take a pic nothing revolutionary just a different way / look feel to existing patterns. HUB = Hollow Uber Bugger.

  5. #15
    Join Date
    Aug 2011
    Location
    Durbanville CT
    Posts
    147

    Default

    DIS HHHHHUGE!!! Well done

    :biggrin::biggrin::biggrin::biggrinis hoe ek sou smile! En Daar sou defnitief ook Giggles gewees het nog vir 'n maand!!
    Everything that can be counted does not necessarily count; everything that counts cannot necessarily be counted. -Einstein

  6. #16
    Join Date
    Dec 2012
    Location
    Western Cape
    Posts
    867

    Default

    Gerrit het jy al so 'n bielie gekap? Anders is dit not fair Kon jy al agterkom dat julle dieselfde visse vang in dieselfde plekke?

  7. #17
    Join Date
    May 2007
    Location
    Parys, Free State
    Posts
    9,760

    Default

    Hi Philip, my pb is 22lb so Anthony het my bas geskop! hehe. Ek het nog nooit dieselfde vis gevang nie maar ek vang gereeld visse in dieselfde "good Largie lies" en as ek tyd kry explore ek vir nuwe water en lies by dieseldfe venues. 99% vd tyd dikteer die vlak vd rivier waar ek hengel...
    Last edited by Gerrit Viljoen; 09-09-16 at 04:21 PM.

  8. #18
    Join Date
    Aug 2016
    Location
    Nationwide
    Posts
    25

    Default

    Mooi vis Gerrit en geluk aan Beide.
    Het jy kans gehad om lengte en omtrek voor die Dorsal te meet?

  9. #19
    Join Date
    Dec 2012
    Location
    Western Cape
    Posts
    867

    Default

    Quote Originally Posted by Gerrit Viljoen View Post
    Hi Philip, my pb is 22lb so Anthony het my bas geskop! hehe. Ek het nog nooit dieselfde vis gevang nie maar ek vang gereeld visse in dieselfde "good Largie lies" en as ek tyd kry explore ek vir nuwe water en lies by dieseldfe venues.
    Dit sal interresant wees om te weet hoe Largies cruise en lies inneem gedurende 'n spesifieke dag wanneer hulle voer. Ek het al gehoor hulle is territoriaal en sou dink dat mens kan verwag om dieselfde visse op dieselfde plekke te vang. Of verskillende visse neem die goeie lies in en roteer gedurende 'n dag, ek weet nie. Hoeveel Largies kan mens verwag om te vang op 'n baie goeie dag?

  10. #20
    Join Date
    Dec 2012
    Location
    Western Cape
    Posts
    867

    Default

    Visse soos daai gaan van jou 'n besige man maak

Page 2 of 4 FirstFirst 1 2 3 4 LastLast

Bookmarks

Posting Permissions

  • You may not post new threads
  • You may not post replies
  • You may not post attachments
  • You may not edit your posts
  •