Hi Gerrit,
Die nippers is vir my net so sterk met die gom as daarsonder, wat ek gevind het wel is dat party superglues maak die materiaal wat gegom word kliphard, en dit breek dan maklik, begin heel partykeer ook te rook. Ek gebruik Loctite en vind dit die beste. Wat ek wel ook doen, die nippers is gesilicone (aan die hare kant), voordat dit ingebind word en laat droog word, nadat die hare verwyder is wat dit ook versterk.
Bookmarks