Page 2 of 2 FirstFirst 1 2
Results 11 to 15 of 15

Thread: Is fishing at Rietvlei good?

  1. #11
    Join Date
    Jan 2008
    Location
    PRETORIA
    Posts
    3,325

    Default

    [QUOTE=poppernel;181148]
    Quote Originally Posted by E.T. View Post

    Fock julle almal!!!
    Pops met daai attitude sal ek jou agter Rietvlei dam loop aflaai. Ek bend nie vir ñ friend nie. Maar siende dat jy so vrygewig is, sal jy seker nie mind om te bend vir ñ Tsotsi nie? Ek sal op ñ afstand staan en kyk dat dinge nie hand uit ruk nie. Ek sal hulle keer en verwilder voor die 3de Tsotsi besluit om ook trein te ry.

  2. #12
    Join Date
    Mar 2008
    Location
    Eastern Cape
    Posts
    6,248

    Default

    [QUOTE=E.T.;181166]
    Quote Originally Posted by poppernel View Post

    Blerrie POENA
    Handle every situation like a dog.- If you cant hump it, piss on it and walk away. --JASPER.

  3. #13
    Join Date
    Jan 2008
    Location
    PRETORIA
    Posts
    3,325

    Default

    So waneer kan ek jou hier verwag?

  4. #14
    Join Date
    Mar 2008
    Location
    Eastern Cape
    Posts
    6,248

    Default

    Quote Originally Posted by E.T. View Post
    So waneer kan ek jou hier verwag?
    Was besig om te spaar om een naweek op te vlieg om julle te kom sien, maar moet nou mooi dink, daai stok wat Mike gebou het off, die Rietvlei toneel, scheme die stok wen.

    Nee!! rerig, Herman Jooste,Chris Williams, Gerrit, Ettienne, Jauno en 'n paar het my al genooi, seker om my net te kan moer, maar soos AIDS, elke sport het sy injuries. Sal lekker wees om julle te ontmoet, al vang ons nie vis nie, paar flies tie en ietsie brand.
    Handle every situation like a dog.- If you cant hump it, piss on it and walk away. --JASPER.

  5. #15
    Join Date
    Jan 2008
    Location
    PRETORIA
    Posts
    3,325

    Default

    Quote Originally Posted by poppernel View Post
    Was besig om te spaar om een naweek op te vlieg om julle te kom sien, maar moet nou mooi dink, daai stok wat Mike gebou het off, die Rietvlei toneel, scheme die stok wen.

    Nee!! rerig, Herman Jooste,Chris Williams, Gerrit, Ettienne, Jauno en 'n paar het my al genooi, seker om my net te kan moer, maar soos AIDS, elke sport het sy injuries. Sal lekker wees om julle te ontmoet, al vang ons nie vis nie, paar flies tie en ietsie brand.
    Pops die struggle is verby ons het nie meer nodig om goed te brand om ñ punt te maak nie. As jy hier is, sal ek jou beslis vat om te loop vis en nie in die steek laat nie.

Page 2 of 2 FirstFirst 1 2

Bookmarks

Posting Permissions

  • You may not post new threads
  • You may not post replies
  • You may not post attachments
  • You may not edit your posts
  •